Koekbak met SCRIMP


Nou dat jy 'n ekspert is om 'n saamgestelde materiaal koek met SCRIMP te bak, wys ons jou graag 'n paar dinge wat ander mense met die gepatenteerde proses gebak het. Jy kan dinge met SCRIMP maak wat see toe kan gaan. . .

of oor die oseaan, soos hierdie boot, of op een plek in die oseaan, soos hierdie olieboor,

of jy kan dinge maak vir gebruik op die land . . .

op die pad, soos hierdie bus, of op die spoor soos hierdie trein .

Jy kan ook dele van brûe maak . . .

soos hierdie hoofweg of hierdie brug . . .

en jy kan dit ook gebruik op byna enige plek waar staal tradisioneel gebruik is . . .

soos energie toepassings soos hierdie windmeule of militêre toepassings soos hierdie skeertuig.

Soos jy kan sien, is daar 'n wye verskeidenheid koeke wat gebak kan word met SCRIMP


Terug na die SCRIMP Proses


Terug na die Macrogalleria Indeks


Kopiereg Voorbehou ©1995,1996 | Department Polimeerwetenskap | Universiteit van Suid-Mississippi