'n Vinnige oorsig - polikarbonaat van bisfenol A

Gebruike: Kompakte skywe (CD's), liggewig brillense, splintervrye glas
Monomeer: bisfenol A
Polimerisasie: tussenvlak polimerisasie
Morfologie: amorf
Glasoorgangstemperatuur: 150 oC


Terug na Polikarbonaat


Terug na die Macrogalleria Indeks


Kopiereg Voorbehou ©1995, 1996 | Department Polimeerwetenskap | Universiteit van Suid-Mississippi