Polivinilideenchloried


Vir 'n vinnige oorsig oor polivinilideenchloried, kliek hier!

Polivinilideenchloried is 'n polimeer wat maar vir basies net een ding gebruik word (maar dit is 'n belangrike gebruik). VDC, soos dit ook genoem word, is die plastiek wat gebruik word om kos in die winkel mee toe te draai. Dit word ook gebruik as jy 'n bak of pot met plastiek toe maak. DuPont maak VDC, en noem dit Saran.

Polivinilideenchloried is 'n viniel polimeer en word gemaak van die monomeer vinilideenchloried d.m.v. 'n vrye radikaal viniel polimerisasie:

Hier onder is die monomeer vinilideenchloried in 3d:

En as na jy nog polimere wat halogeenatome bevat wil kyk, probeer gerus een van hierdie:


Terug na die Vlak Twee Kaart


Terug na die Macrogalleria Indeks


Kopiereg Voorbehou ©1995,1996 | Department Polimeerwetenskap | Universiteit van Suid-Mississippi