'n Vinnige oorsig - polipropileen

Gebruike: termoplastieke, vesels
Monomeer: propileen
Polimerisasie: Zieglar-Natta polimerisasie, metalloseen katalise polimerisasie
Morfologie: hoogs kristallyn (isotakties), hoogs amorf (atakties)
Smeltpunt: 174 oC (100% isotakties)
Glasoorgangstemperatuur: -17 oC


Terug na Polipropileen


Terug na die Macrogalleria Indeks


Kopiereg Voorbehou ©1995, 1996 | Department Polimeerwetenskap | Universiteit van Suid-Mississippi