En hulle het vir Staudinger gelag...


Moeilik om te glo maar waar. Baie mense het swaar gesluk aan die idee van polimere toe dit die eerste maal deur Hermann Staudinger voorgestel is. Daar is aan hom gesê:
Dear colleague: Leave the concept of large molecules well alone... There can be no such thing as a macromolecule.

Gelukkig het hy nie na hulle geluister nie, en later die Nobelprys gewen! Maar, die teenkanting wat Staudinger gehad het is niks in vergelyking met wat die vroëre polimeerwetenskaplikes gehad het nie. Volg hierdie paadjie as jy meer wil weet.


Verwysing: Giant Molecules, Seymour, Raymond; Wiley; New York; 1990.

Terug na die Macrogalleria Indeks


Kopiereg Voorbehou ©1995,1996 | Department Polimeerwetenskap | Universiteit van Suid-Mississippi