'n Vinnige oorsig - polichloropreen
Gebruike:
duikpakke, elektriese isolasie, pype en waaierbande in motors, seëls en o-ringe, deklae
Monomeer:
chloropreen
Polimerisasie:
emulsie polimerisasie, vrye radikaal polimerisasie
Morfologie:
amorf
Glasoorgangstemperatuur:
-49
o
C
Terug na Polichloropreen
Terug na die Macrogalleria Indeks
Kopiereg Voorbehou ©1995, 1996
|
Department Polimeerwetenskap
|
Universiteit van Suid-Mississippi