'n Vinnige oorsig - poliakrilonitriel
Gebruike:
vesels, voorloper/uitgangstof vir die maak van koolstofvesel
Monomeer:
akrilonitriel
Polimerisasie:
vrye radikaal ketting polimerisasie
Morfologie:
hoogs kristallyn
Smeltpunt:
319
o
C
Glasoorgangstemperatuur:
87
o
C
Terug na Poliakrilonitriel
Terug na die Macrogalleria Indeks
Kopiereg Voorbehou ©1995, 1996
|
Department Polimeerwetenskap
|
Universiteit van Suid-Mississippi