'n Vinnige oorsig - polimetielmetakrilaat
Gebruike:
Termoplastieke
Monomeer:
metielmetakrilaat
Polimerisasie:
vrye radikaal viniel polimerisasie
Morfologie:
amorf
Glasoorgangstemperatuur:
120
o
C
Terug na Polimetielmetakrilaat
Terug na die Macrogalleria Indeks
Copyright ©1995,1996
|
Department of Polymer Science
|
University of Southern Mississippi