Hoekom loer jy nie so 'n bietjie op Vlak Een van Macrogalleria rond om 'n idee te kry waar jy orals te doene kry met polimere nie, en hoe dit jou alledaagse lewe beïnvloed. Besluit maar en kliek op enige van die winkels wat jy wil besoek. Hier sal jy 'n idee kry van al die fantastiese dinge wat uit polimere gemaak word. Hier is baie fotos op die bladsye, so dit mag dalk 'n tydjie vat om op die skerm van jou rekenaar te verskyn.