'n Vinnige oorsig - Nylon 6,6
Gebruike:
vesels, termoplastieke
Monomere:
adipiensuur en heksametileendiamien
Polimerisasie:
suurgekataliseerde kondensasiepolimerisasie
Morfologie:
hoogs kristallyn
Smeltpunt:
280
o
C
Glasoorgangstemperatuur:
50
o
C
Terug na die Nylons
Terug na die Macrogalleria Indeks
Kopiereg Voorbehou ©1995, 1996
|
Department Polimeerwetenskap
|
Universiteit van Suid-Mississippi