'n Vinnige oorsig - poliisobutileen

Gebruike: Elastomere
Monomere: isobutileen (2-metielpropeen)
Polimerisasie: kationiese ketting polimerisasie
Morfologie: hoogs amorf
Glasoorgangstemperatuur: -73 oC


Terug na Poliisobutileen

Terug na die Macrogalleria Indeks


Kopiereg Voorbehou ©1995, 1996 | Department Polimeerwetenskap | Universiteit van Suid-Mississippi