'n Vinnige oorsig - politetrafluoroëtileen

Gebruike: kleefvrye oppervlakbedekkings
Monomeer: tetrafluoroëtileen
Polimerisasie: vrye radikaal viniel polimerisasie
Morfologie: hoogs kristallyn
Smeltpunt: 335 oC
Glasoorgangstemperatuur: -73 oC


Terug na Politetrafluoroëtileen


Terug na die Macrogalleria Indeks


Kopiereg Voorbehou ©1995, 1996 | Department Polimeerwetenskap | Universiteit van Suid-Mississippi